The Pelican

Pelicans.

They are my favourite water birds. (I suspect my very first encounter with an albatross will shove them from the top of the list, but until then, they are safely first). Pelicans are just so different. They are a bit like bees in my eyes – they’re not suppose to be able to fly, but they do. When they sit, they sit. But when they land, the usual gracious landings of birds don’t quite apply to them. And that is why I can’t get enough of them. Because they don’t follow the rules. They just are. And they seem to enjoy it.

Pelican at Walvis Bay Harbour, 2018

Pelikane

Ek kan redelik baie oor hierdie voëls sê. Hulle is loshande my gunsteling water voël – dis nou todat ek ‘n albatros onder oë kry. Vandat ek kan onthou, het ek hul altyd gesoek in Swakopmund as ons met vakansie is. Hulle het op die hoogste pale met die grootste ligte gesit – ek dink die ander was te moeilik om op te land. Dan het hulle gewag vir die vissersbote om in te kom en hulself ‘n nuisance gemaak – tot my kinder vermaaklikheid! Vandag is pelikane in Swakopmund nie meer algemeen nie – hulle kry meer as genoeg kos op die vele dag ritte uit die hawe.

Pelikane, volgens my, is nie veronderstel om te kan vlieg nie. Soos bye, werk die balans net nie heeltemal nie, maar hulle doen. Wanneer hulle land, is hierdie lompheid op sy sigbaarste. Hulle styg ook op met ‘n landingstrook. En dis die einste rede hoekom ek so mal is oor hierdie wit geveerdes – want hulle maak ‘n ding werk wat eintlik nie moet werk nie.

 

© Mariette du Toit, 2018 (Walvis Bay)

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s