The Freedom of Sailing

Since the very first time I went on one of these boat cruises as a child, I fell in love with the freedom of being on the water… I could very well imagine myself as a sailor in the early 1600’s exploring the oceans of old. Oh what a challenge it must have been?! But even now, as I get older, I can see myself one day on a boat on the Mediterranean… sailing where the winds take me.

This photo was taken during our summer holidays on a cruise with Catamaran Charters in Walvis Bay. Highly recommended!

.

Vandat ek die heel eerste keer my klein kinder voetjies op ‘n boot gesit het, is ek verslaaf aan die gevoel van see, van boot en vryheid. Daar is net iets onweerstaanbaar aan die proe van sout op jou lippe, wind in jou hare en die onbekendheid onder jou. Ek kan myself baie maklik in dink as ‘n ou skeepskaptein in die vroëe 1600’s. Om die sees te verken met niks meer as die maan en sterre om jou te gids nie. Wat ‘n gevoel?!

Hoe ouer ek raak hoe groter raak hierdie behoefte om meer permanent op die water te kom. Eendag wil ek ook ‘n bootjie op die see hê en gaan waar die wind my waai.

© Mariette du Toit, 2018 (Walvis Bay)

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s