Windpomp Donderweer

mariette-du-toit

Ek was lanklaas so bevoorreg om op die regte plek op presies die regte tyd te wees. Enige iemand wat al ooit in Afrika was tydens ‘n donderstorm sal weet dat daar soms ‘n oomblik is wanneer die son deur die massas donder wolke breuk – hierdie is ‘n goue oomblik. Dis asof die hele natuur uitroep en jubel en juig.

Hierdie was so oomblik.

Thundering Wind Pump – For Sale

Published by Mariette du Toit

Namibian born and raised, I am the owner Mariette du Toit Photography - where I share photos of the beautiful people I capture in my unique Namibian documentary style and Travelling Namibia where I share travelling tips with travellers across the globe through reviews on the lodges and campsites that I visit.

%d bloggers like this: